
Hoe SkuldHulp jou kan help
Hierdie assessering is nie 'n kontrak nie. Dit is 'n hulpmiddel om jou finansiële situasie beter te verstaan en jou te help bepaal watter ondersteuning geskik is vir jou. As jy besef dat SkulpHulp die regte stap vir jou is, sal jy verstaan dat dit 'n wettige en gestruktureerde proses is wat jou help om jou skuld onder beheer te bring en weer asem te haal.

Skuld bekostigbaar af te betaal

Tyd te koop teen regsaksie

Bates teen verlies te beskerm

Een maandelikse terugbetaling
